Contact Information
Contact Hoërskool Hercules
0123794281
Visit Website
More Information

Hoërskool Hercules

Wat behels die Visie en Missie vir ’n skool?
Visie gaan oor ’n droom/ideaal wat vir die skool daar gestel word.
Missie gaan oor die wyse waarop hierdie droom/ideaal bereik word.
Dit gaan oor die praktiese toepassing van metodes om die skool se ideale te verwesenlik.

VISIE
In kort behels die Visie die volgende:
Om Hoërskool Tuine binne en buite sy gemeenskap uit te bou as ’n
ekonomiese selfstandige inrigting, wat uitnemendheid op alle gebiede
nastreef, sodat die kind in sy totaliteit ontwikkel sal word.

MISSIE
Om hierdie Visie gestand te doen en te bereik, word daar gepoog om ’n gelukkige en veilige skoolgemeenskap daar te stel, deur:

• die skool met uitnemendheid te bestuur;
• wedersydse betrokkenheid tussen die skool en die gemeenskap te bevorder;
• gehalte onderrig te verskaf;
• die leerders te begelei sodat hulle ’n volwaardige plek in die volwasse- en beroepswêreld kan inneem.
• ’n omvattende buitemuurse program aan te bied;
• gesag en dissipline te handhaaf sodat ’n suksesvolle opvoedingsmilieu geskep kan word;
• die vennootskap met die skool se ouers uit te bou;
• leerderbetrokkenheid en lojaliteit te bevorder; en
• die volle benutting van alle amoontlike finansiële bronne.

H/v Jennings & Ribbens Strate, Daspoort, Pretoria
C/o Jennings & Ribbens Streets, Daspoort, Pretoria
(012) 379 4281
hshercules@gmail.com
Maandag tot Vrydag: 07h00 tot 14h00 / Monday to Friday: 07h00 till 14h00

ORDINARY SCHOOL, SECONDARY SCHOOL. LURITS Type: ORDINARY SCHOOL, Specialisation : ORDINARY SCHOOL, Longitude 28.1473683331 and Latitude -25.7156833339. Magisterial District = PRETORIA. Municipality Name is CITY OF TSHWANE METROPOLITAN MUNICIPALITY. Physical address of school: RIBBENS JENNINGS STREET, , DASPOORT, PRETORIA, 0030, Postal Address: POST OFFICE, HERCULES, 0017. BOARDING SCHOOL = FALSE. PARTICIPATED IN THE ANNUAL NATIONAL ASSESSMENT = TRUE

This Ad has been viewed 126 times.

Should you be requiring details for a Boarding School in Pretoria or anywhere in South Africa, please click HERE.
Need more schools please visit Schools in South Africa

Schools in Pretoria

Start looking for a school as early as possible as most schools have many registration request. There are some really good schools in Pretoria and many have waiting lists for enrollment. Consider your child’s future and investigate a school that meets your requirement. Should you specifically be looking for a Private School then please feel free to use our partner site HERE (list private schools in Pretoria).

Schools in Gauteng
Schools in Johannesburg
Boarding schools in Gauteng
The websites above are sure to assist you in finding the school you are looking for.